Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekretaris-generaal
sekretaris-generaal [boodskap #145176] Ma, 06 Mei 2024 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekretaris-generaal
Afbreking: se•kre•ta•ris-ge•ne•raal
Samestelling: sekretaris + generaal


Selfstandige naamwoord: sekretaris-generaal
Meervoud: sekretarisse-generaal

Betekenis:
• 'n Hoë funksionaris binne 'n groot organisasie.

Gebruik:
• Kofi Annan is 'n voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.

Afgelei:
• oud-sekretaris-generaal

Afkorting:
• sekr.genl.
• SG

Vertaling:
Engels: secretary-general, Secretary General
Nederlands: secretaris-generaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argieffoto
Volgende onderwerp: obsessief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:07:50 MGT 2024